Arabiese Wikipedia

Arabiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Arabies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 9 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL ar.wikipedia.org

Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans ongeveer 1 237 700 artikels, en is die 17de grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search